Gimmies vir uitnemendheid

Gimmie Trots

Welkom by Langenhoven Gimnasium.

Langenhoven Gimnasium is ‘n hoërskool geleë in die volstruishoofstad van die wêreld, Oudtshoorn. Gimmies is een van die topskole in die Suid-Kaap.
Die Klein en Groot Karoo sowel as die Tuinroete is ons voedingsgebiede met leerders uit Beaufort-Wes, Victoria-Wes, Loxton, Willowmore, Uniondale, Carnavon, Hartenbos en Merweville.
Ons skool het so om en by 750 gemotiveerde, positiewe leerders wat op verskeie gebiede presteer. By Gim is dit vir ons belangrik dat elke leerder voel: Hier hoort ek!
Dissipline en trots is die boustene van ons skool. Ons streef daarna om elke leerder se volle potensiaal te ontwikkel deur verskillende geleenthede te skep en leerders aan te moedig om deel te neem en betrokke te raak.

750+

Gelukkige leerders.

43+

Ervare personeellede.

25

Vakke met 'n algemene en tegniese studierigting.

30+

Sport, kultuur en sosiale aktiwiteite.

Gimmies se fasiliteite

Langenhoven Gimnasium sport

Astro hokkiebaan

Biblioteek

Rekenaarlokaal

Tegniese lokale

Langenhoven Gimnasium sport

Rugbyveld

Langenhoven Gimnasium Oudtshoorn

Opwindende klaskamers

Algemene Studierigting

Tegniese
Studierigting

Langenhoven Gimnasium

Dankie aan ons borge!

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Pellentesque in ipsum id orci porta dapibus. Vivamus magna justo, lacinia eget consectetur sed, convallis at tellus.

Canada

4446 Noble Rd, Cortes Island

United States

2367 Speers Road, Brampton

Australia

3851 49th Avenue, Kugluktuk

Gimmie-koshuise

Langenhoven Gimnasium

Gimmies Nuusbrief

Gimmie Nuus

Gimmie-Nuus 1 Maart 2024

UITGAWE 7/2024                                              GIMMIES VIR UITNEMENDHEID                                 1 Maart 2024 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Beste Ouers, ...
Lees meer
Gimmie Nuus

Gimmie-Nuus 23 Februarie 2024

UITGAWE 6/2024                                              GIMMIES VIR UITNEMENDHEID                                 23 Februarie 2024 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Beste Ouers, ...
Lees meer
Gimmie Nuus

Gimmie Nuus – 16 Feb 2024

UITGAWE 5/2024                                              GIMMIES VIR UITNEMENDHEID                                 16 Februarie 2024 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Beste Ouers, ...
Lees meer
Gimmie Nuus

Gimmie Nuus – 09 Feb 2024

UITGAWE 4/2024                                              GIMMIES VIR UITNEMENDHEID                                 9 Februarie 2024 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Beste Ouers, ...
Lees meer
Gimmies D-6

Vanaf ons Facebook blad