Hierdie is nie net nog ‘n gebou nie,

Hierdie is ‘n plek waar harde werk en uitnemendheid hoog geag word.

‘n plek waar jy toegelaat word om jou vlerke vir die eerste keer te sprei.

Hier is ‘n plek waar drome uitgeleef word.

Geen ideaal is te groot nie,

Geen probleem te moeilik nie.

Hier,

In die hart van die Klein Karoo

Is ‘n plek waar Christelike-gefundeerde onderrig volgehou word

‘n Plek waar lewenslange vriendskappe gevorm word

Almal wat deel is hiervan sal met trots vir jou sé,

Hierdie

Is

Langehoven Gimnasium

Opedag

 
© Langenhoven Gimnasium. Alle regte voorbehou. Ontwerp deur JCW Hosting