SPORT

Sportsoorte

Die buitemuurse program word elke weeksmiddag op ‘n georganiseerde basis aangebied en aan elke bedrywigheid word ‘n bepaalde tyd op die namiddagprogram toegeken.

Atletiek 
Organiseerder: Mnr. Q. Bester

Gholf
Organiseerder: Mnr. D. Bornmann

Fietsry
Organiseerder: Mnr. V. Eloff

Rugby
Organiseerder: Mnr. B. Janse van Rensburg

Skaak
Organiseerder: Me. S. Botha

Swem
Organiseerder: Me. E. van Blerk

Tennis
Organiseerder: Me. A. Knoetze

Netbal
Organiseerder: Me. E. Niehaus

Landloop
Organiseerder: Mnr. Q. Bester

Tweekamp
Organiseerder: Mnr. Q. Bester

Hokkie
Organiseerder: Me. R. Engelbrecht

Krieket
Organiseerder: Mnr. D. Bornmann

Muurbal
Organiseerder: Mnr. D. Bornmann

Sportdrag

Liggaamlike Opvoeding (Komponent van Lewensoriëntering)

 • Donkerblou kortbroekie.
• Blou Gim-sporthemp.
• Sportskoene en kort wit, sokkies (opsioneel)
• Skoolsweetpakbroek (donkerblou) en sportbaadjie.

Alle sportsoorte

• Donkerblou kortbroek.
• Skoolsportsak.
• Donkerblou skoolsweetpakbroek.
• Sportbaadjie.
• Blou Gim-sporthemp.
• Kort donkerblou (navy) “ski-pants” onder rompie en kortbroek (opsioneel).

Elke sportsoort het voorgeskrewe drag wat deur die betrokke sportorganiseerder aan die leerders deurgegee sal word.