Matrieks 2001:

Reunie 3 September 2011 by skool klubhuis, 18:00 vir 19:00. 'n Lekker braai en kuier aand. R140 per persoon, metgeselle welkom.
BAIE BELANGRIK: Betaling moet geskied voor 26 Augustus (dit is vir huur van caterer, kroeg, ens wat ons vooraf moet betaal).
Betaling aan: M BEYERS, ABSA 9264711250 (sit asb jou naam as verwysing, nooiensvanne asb, dames). Hoop om almal daar te sien. Kontak 0827448361 na ure as meer wil weet.

En vir die wat wil: Vrydagaand kuier by La Dolce Vita.

Copyright © 2012  ::  Langenhoven Gimnasium  •  Site by:  WebWorX