Ons wil ons kinders tot gebalanseerde mense opvoed. Deelname aan die skool se buitemuurse bedrywighede is ‘n belangrike aspek van hierdie opvoedingsproses.

Hoër opvoedingsinrigtings en werkgewers slaan ook ‘n leerder se deelname aan buitemuurse bedrywighede hoog aan.
Die buitemuurse program word elke weeksmiddag op ‘n georganiseerde basis beoefen en aan elke bedrywigheid word ‘n bepaalde tyd op die namiddagprogram toegeken.
SPORTSOORTE - SEUNS
- Atletiek
- Gholf
- Krieket
- Rugby
- Swem
- Tennis
- Toutrek
- Landloop
- Hokkie
- Tweekamp
- Skaak
SPORTSOORTE - MEISIES
- Atletiek
- Gholf
- Netbal
- Swem
- Tennis
- Trompoppies
- Landloop
- Hokkie
- Tweekamp
- Skaak








